Liga Jaargelde 2024
Die lidmaatskap jaargeld is betaalbaar in Februarie/Maart 2024
Wat is die proses?Die aanlyn registrasie op die webwerf is nou beskikbaar. 1) Maak eers betaling aanlyn per Elektronies Bank Oordrag of Kontant deponering by u naaste bank tak.
2) Doen u aanlyn herregistrasie op die WEB blad se skakel.
!!!Belangrik !!!! Jaarpunt Lede moet asb hulle jaargeld hernuwing betaal voor 31 Maart 2024 om teleurstelling te voorkom. Indien lede na 31 Maart 2024 betaal moet u 'n laat registrasie fooi van R100 by u betaling voeg. Let daar op dat u jaarpunt sal net tel vanaf die datum wat u betaal is met uitsondering van Opes wat voor 31 Maart 2024 plaasvind wat slegs sal tel indien jaar gelde voor 31 Maart 2024 betaal is. NB - If you do an EFT and send proof of payment straight from your bank account. Please indicate this in the NOTES block provided. Pre Registration CLOSED! |
2026-10-17
SAFARI OUTDOOR North West Open Online Entries now open SAFARI OUTDOOR Cape Winelands Open Online entries now open Feather Fur and Target Limpopo 223 en Ope aanlyn inskrywings nou oop Gauteng Ope 2026 aanlyn inskrywings nou oop Eden .22 Rimfire/PCP and 223 Online entries now open SAFARI OUTDOOR North West 22LR and 223 Online Entries now open |



