Gauteng Ope 2026 aanlyn inskrywings nou oop![]() >>INSKRYWINGS HIER<<Inskietbaan sal Saterdag beskikbaar wees vanaf 07:00 op eie risiko.Opening 08h15 (Verpligtend). Skiet begin 08h30. Inskrywings: Alle inskrywings by www.sahuntingrifle.co.za daar sal GEEN INSKRYWINGS OP DIE DAG AANVAAR WORD NIE. Koste: Alle lede – R450 Nie Lede - R500; Juniors en familielede – R400 Ete ingesluit. Ekstra etes R200 kan vooraf bestel word. Formaat: 6 Bane 30 Skote Geweer: Slegs een senterslag jaggeweer vir totale kompetisie. Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan. Die doel van die kompetisie is om werklike jagtoestande na te boots Bring saam: Geweer, lisensie, geweersak, oormowwe, 30 patrone en ekstra vir inskiet, stoel, hoed, sonbrandolie, eie water, koeldrank en ander verversigns. |
2026-12-31
What the SA Hunting Rifle Shooting Association is about SAFARI OUTDOOR North West Open Online Entries now open Vrystaat Ope 2026 Inskrywings nou oop SAFARI OUTDOOR Cape Winelands Open Online entries now open Feather Fur and Target Limpopo 223 en Ope aanlyn inskrywings nou oop Gauteng Ope 2026 aanlyn inskrywings nou oop |




