Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Wildman Limpopo Open is back

 Inskrywings sal oop maak 20ste Oktober 2025 en sluit wanneer 60 skuts bereik word.

Inskrywings sal aanvaar word op eerste inskryf eerste aanvaar basis.

Meer besondehede oor ons program:
Wanneer: 15 November 2025
Waar: DeGrooteboom Skietbaan Burgersfort.

PAD AANWYSINGS
Ry vanaf Lydenburg op R37 vir 48Km tot by Skietbaan ,draai regs vanaf R37 volg die tweespoor pad tot by die baan


Tyd:
Registrasie en Inskiet 06h00 – 07h30
Baanpraatjie en orde reelings 07h30-8h00
Skuts beweeg saam hulle groepe na die kompetisie baan. 08h00
 

Skiet vind plaas in die Rooisloot 5Km vannaf Skietbaan

Inskietbaan van 100m is beskikbaar by Degrooteboom skietbaan.
30 rondtes sonder inskiet skote.

 
Na afloop van die skiet beweeg ons weer terug na die De Grooteboom skietbaan toe  waar die prysuitdeling en ete gaan plaasvind.
Daar sal vure , pap en sous, stoele en tafels verskaf word.(jy is welkom om jou eie kampstoel ook te bring)
Ons vra dat U asseblief U eie koelboks sal pak.

  

Verblyf in die area:

 Buffelsvley Guest Farm -13km 0828562996

 Khumula Game Lodge- 22km 0132317122

 Ithaba Falls Guest Farm -10km 0828240035

 Oppiberg Lodge- 28km  0827861651

 Kusile Guesthouse- 12km 0132317004

 Lapeng Guest Lodge -7km 0132317639





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019
King Price Namibia International 2021
SA Open 2021
International 15-17 September 2022
SA 223 Top 30 Championships 2023
2023 SA 223 Championships action and results.

Designed And Developed by Dreamstate Interactive