2023 SAJSV Gauteng Ope![]()
Inskietbaan sal Saterdag beskikbaar wees vanaf 07:30 op eie risiko. Opening 08h30 (Verpligtend). Skiet being 09h00.
Inskrywings: Alle inskrywings by www.sahuntingrifle.co.za daar sal GEEN INSKRYWINGS OP DIE DAG AANVAAR WORD NIE. Koste: Alle lede – R400 Nie Lede - R450; Juniors en familielede – R350 Ete ingesluit.
Verblyf is beskikbaar by Klipskuur. Kontak asseblief Celeste (083) 412-5272, of info.klipkraal@gmail.com vir besprekings.
Formaat: 6 Bane 30 Skote Geweer: Slegs een senterslag jaggeweer vir totale kompetisie. Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan. Die doel van die kompetisie is om werklike jagtoestande na te boots Bring saam: Geweer, lisensie, geweersak, oormowwe, 30 patrone en ekstra vir inskiet, stoel, hoed, sonbrandolie, eie water, koeldrank en ander verversigns.
Pre Registration CLOSED! |
2025-12-31
What the SA Hunting Rifle Shooting Association is about League Fees Registration and joining - Do it here online Safari Outdoor Gauteng Ope 2025 aanlyn inskrywings oop Safari Outdoor Eden Open - Online entries open Safari Outdoor Eden and Boland 223 - Online entries open Patriot Outdoors Weskus Ope Aanlyn inskrywings oop |