Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association

Safari Outdoor Eden Open 2026


Date: July 18, 2026
Venue: Louvain Guest Farm , Herold, 6615, Garden Route, Scenic Route 62
GPS: 33°47'19.9"S 22°38'40.9"E



Inskrywing Gesluit / Entries Closed

Eden Ope Kampioenskappe 2026 – Finale Rondte van die 5de IHRSA Wêreldkampioenskappe

 

Belangrik / Important

  •  Skuts wat reeds vir die 5de IHRSA Wêreldkampioenskappe Ope Klas ingeskryf is, hoef nie weer hierdie vorm te voltooi nie, tensy hulle slegs die Saterdag se Eden Ope wil skiet. Indien U reeds in die 5de IHRSA Wêreldkampioenskappe 22LR of 223 vroeer die week deelgeneem het kan u net die inskrywings fooi vir die dag te betaal.

Die Eden Ope vorm deel van die finale rondte van die Wêreldkampioenskappe, maar is ook oop vir gewone SAHRSA / publiek deelnemers wat nie aan die volledige Worlds deelneem nie.


Inskrywingsproses / Entry Process

1) Maak Betaling / Make Payment Before

Vrydag 3 Julie 2026 / Friday 3 July 2026


Inskrywingspakkette / Entry Packages

Pakket 1 – Skiet + Formele Ete & Prysuitdeling

Shooting + Formal Dinner & Prizegiving

Kategorie / Category Fooi / Fee
Alle Klasse / All Classes R750
Juniors & Penkoppe R450

Hierdie pakket sluit in / This package includes:

 Kompetisie inskrywing (Saterdag) / Competition entry (Saturday)
 Koffie en verversings / Coffee and refreshments
 Formele aandfunksie en prysuitdeling / Formal gala dinner and prizegiving
 


Pakket 2 – Slegs Skiet

Shooting Only (No Formal Dinner)

Kategorie / Category Fooi / Fee
Alle Klasse / All Classes R350

Hierdie pakket sluit in / This package includes:

 Kompetisie inskrywing (Saterdag) / Competition entry (Saturday)

 Geen formele ete of prysuitdeling ingesluit nie / Formal gala dinner and prizegiving not included
 


 Ekstra Ete Pakkette / Extra Meal Packages

(Vooraf bespreking slegs / Pre-booking only)

Vir toeskouers, metgeselle en besoekers
For spectators, companions and visitors

Pakket / Package Kostes / Cost
Finale Gala Aand – Saterdag R550 pp

!! Beperkte sitplekke beskikbaar / Limited seating available!!


 Betalingsbesonderhede / Payment Details

Rekeningnaam / Account Name: SAHRSA
Bank: ABSA
Rekeningtipe / Account Type: Cheque
Rekeningnommer / Account Number: 405 332 9776

Verwysing / Reference:

Eden + Van + Voorletter
Example: Eden Smit J

2) Bewys van Betaling / Proof of Payment

Laai ’n kopie van jou bewys van betaling af en hou dit gereed.
Download a copy of your proof of payment and keep it ready.

3) Doen Aanlyn Inskrywing / Complete Online Entry

Voltooi die aanlyn inskrywingsvorm en heg jou bewys van betaling aan.
Complete the online entry form and attach your proof of payment.

 Dui asseblief die aantal ekstra etes aan indien van toepassing.
Please indicate the number of extra meal packages required.

Let wel / Note

 Jou inskrywing is slegs geldig nadat betaling bevestig is.
 Your entry is only valid once payment has been confirmed.

 Kamervlaggies is verpligtend / Chamber flags are compulsory.

Inskrywings / Entries CLOSED!





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019
King Price Namibia International 2021
SA Open 2021
International 15-17 September 2022
SA 223 Top 30 Championships 2023
2023 SA 223 Championships action and results.

Designed And Developed by Dreamstate Interactive