Internasional Span Skiet - Privaat Spanne Uitnodigings>>Span registrasie vorm<<(Kapteins vul slegs een in per span vir die klas)Span Inskrywings sluit 10 Augustus 2025Privaat Spaninskrywings Proses – Suid-Afrikaanse Internasionale Uitnodiging Span Kompetisie 2025 Tydens die 2025 SAHRSA Internasionale Uitnodiging (14–16 Augustus 2025 te Joubertina), nooi ons Privaat Spanne – skuts wat nie deel is van amptelike IHRSA-nasionale spanne nie – uit om mee te ding in ‘n spesiale Privaat Spankategorie. Hierdie spanne sal op dieselfde bane, volgens dieselfde reëls en program as die internasionale spanne deelneem, maar sal afsonderlik beoordeel word in hul eie kompetisie-afdeling. ? Wie mag inskryf?
? Hoe om in te skryf as 'n Privaat Span
Program Oorsig 14 Augustus – Ope Klas & .22LR/PCP
15 Augustus – .223 Klas
16 Augustus – Joubertina Ope / Internasionale Ope Klas Ronde 2
16 Augustus Aand
? Inskrywingsfooie SAJSV Lede:
Nie-SAJSV Lede:
Let wel: Die .22LR/PCP-klas is uitsluitlik ‘n spanklas. Geen individuele inskrywing word vereis nie – slegs die spanfooi word betaal. Betalingsbesonderhede / Payment Details Rekeningnaam : SAHRSA Bank: ABSA Rekeningtipe: Cheque Rekeningnommer: 405 332 9776 Verwysing: Van en Span ? Inskrywingsproses in Kort
? Navrae oor span inskrywings Whatsapp Conrad by 0849022000 of epos secretary@sahuntingrifle.co.za |
2026-07-13
International Hunting Rifle Shooting Association Worlds 2026 SAHRSA Safari Outdoor SA Open 2026 Online Entries open 17 April SAHRSA Central Karoo Open Online Entries Open SAFARI OUTDOOR SA 22LR and 223 Open Championships Online Entries closed South African Institute for Drug-Free Sport SAFARI OUTDOOR Cape Town 22LR and 223 Online Entries Closed |



