SAHRSA Safari Outdoor SA Open 2026 Online Entries Closed![]() >>INSKRYWINGS GESLUIT<<PROGRAMDonderdag 7 Mei 2026 Inskiet Baan 10h00 - 18h00 Inskietbaan 300m (Bokkie Kritzinger Skietbaan) Vrydag 8 Mei 2026 Top 50 (Baan A en B) 07h00 - 08h25 Registrasie & Inskietbaan + Koffie 08h30 - 08h45 Baan Orde (Verpigte bywoning) SA Top 50 A Baan begin direk na saal opening. 13h00 (Ingeveer) Middag ete (Inskrywing Sluit in) Baan Orde (Verpigte bywoning) 14h00 SA Top 50 B Baan begin direk na saal opening. Ligte etes te koop deur die loop van die dag.
Vrydag 8 Mei 2026 18h00 Algemene Jaarvergadering – ligte ete vir teenwoordiges Plêk: Bokkie Kritzinger Saal (Kontant Kroeg)
Saterdag 9 Mei 2026 SA Ope Kampioenskap 07h00 - 08h45 – Registrasie & Inskietbaan tot 200m + Koffie Ligte etes te koop deur die loop van die dag. Onthaal en Prysuitdeling • Joubertina Country Hotel • Die Stoep Guesthouse • Laboucage Guest House – 082 801 3303 • Die Kraaltjie Guest House – 082 498 1045 • Lemontenara Guest House – 072 841 6724 • Kontrei Kombuis Guest House – 042 272 1205 • Summer Place Guest House – 042 272 1518 |
2026-12-31
What the SA Hunting Rifle Shooting Association is about Cradock Jaggeweer 223, .22LR en Ope 2026 aanlyn inskrywings nou oop SAFARI OUTDOOR North West Open Online Entries now open Vrystaat Ope 2026 Inskrywings nou oop SAFARI OUTDOOR Cape Winelands Open Online entries now open Feather Fur and Target Limpopo 223 en Ope aanlyn inskrywings nou oop |




