Dedicated/Toegewyde statusLede wat nie ten minste drie (3) tellings (vir drie (3) kompetisies) op die SA ranglys het nie moet hul Toegewyde status vir elke jaar teen 25 November van daardie jaar asseblief opdateer en deurstuur op die dokument aangeheg. Lede wat drie (3) of meer tellings het op die ranglys hoef geen aksie te neem nie. Volgens wet moet SAJSV 'n lys van alle lede wat toegewyd deelgeneem het, ASOOK 'n LYS VAN ALLE LEDE WAT NIE VOLDOEN HET AAN DIE VEREISTES VIR TOEGEWYDE STATUS gedurende elke jaar aan die owerhede deurstuur voor die einde van November van daardie jaar. Stuur ook n kopie van jou sertifikaat saam. Baie dankie |
2026-10-17
SAFARI OUTDOOR North West Open Online Entries opening soon SAFARI OUTDOOR Cape Winelands Open Online entries now open Feather Fur and Target Limpopo 223 en Ope aanlyn inskrywings nou oop Gauteng Ope 2026 aanlyn inskrywings nou oop Eden .22 Rimfire/PCP and 223 Online entries now open SAFARI OUTDOOR North West 22LR and 223 Online Entries now open |



