SAHRSA Mpumalanga South 2026 events Online entries closed![]() ONLINE CLOSED Contact organiser for enquieries on late entries on the the day of the eventMpumalanga Ope/22LR en 223 2026Wanneer: Vrydag en Saterdag 28 Maart 2025 Waar: Plaas Bloemhof (MW Moolman) 16 km buite Volksrust. -27.294459, 29.997841
Tyd: Inskietbaan sal Saterdag beskikbaar wees vanaf 07:00 op eie risiko. Inskrywings 07:00 – 08:20. Opening 08:30 Inskrywings: Alle inskrywings by www.sahuntingrifle.co.za daar sal GEEN INSKRYWINGS OP DIE DAG AANVAAR WORD NIE.
Koste: Alle lede R450-00 en Nie Lede R500. Daar sal koffie en beskuit wees met n braai pakkie en pap vir na die skiet.
Formaat: 6 Bane 30 Skote oor bekende afstande Geweer: Slegs een senterslag jaggeweer vir totale kompetisie. Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan. Die doel van die kompetisie is om werklike jagtoestande na te boots.
Reëls: Die kompetisie sal volgens die SAJGSV reëls aangebied word en meer inligting is beskikbaar by www.sahuntingrifle.co.za . Enige teleskoop. Afstandmeters toelaatbaar. Geen windmeters word toegelaat nie. Geen eie rus of dooierus hulpmiddels/toerusting sal toegelaat word nie. (Geen bipods toelaatbaar nie) Geweerbelde toelaatbaar wat geskik is om geweer veilig te dra en wat voor sowel as agter die snellerbeul heg.
Bring saam: Geweer, lisensie, geweersak, oormowwe, 30 patrone en ekstra vir inskiet, stoel, hoed, sonbrandolie, bosluisweerder, bring eie water, koeldrank en eetgery.
Daar sal geen koeldrank, water of kos te koop wees deur die dag nie.
Verblyf: Volksrust Battlefields Lodge – 017 735 2450 Battlefields Guest House – 017 735 2202 Marlene’s Gastehuis – 082 370 4179 Volksrust Gastehuis – Morne Myburgh 082 456 828 Navrae: Elton Gross 082 388 6615. Bank Rek: Naam: E Gross Bank: Capitec Rek no: 195 627 3067 Tak kode: 470010 |
2026-04-25
SAHRSA Central Karoo Open Online Entries Open SAFARI OUTDOOR SA 22LR and 223 Open Championships Online Entries Openi SAFARI OUTDOOR Cape Town 22LR and 223 Online Entries Open Wildman SAHRSA Kimberley 22LR and Kuruman 223 Entries Open SAFARI OUTDOOR Cape Town Open Online Entries Closed SAHRSA Mpumalanga South 2026 events Online entries closed |




