Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Mpumalanga and Gauteng 223 Online entries open

>>Online entries here/ Aanlyn inskrywings hier<<

Mpumalanga en Gauteng 223 Dubble rondte

Wanneer: Vrydag 03 Mei 2024

Waar: Honingvalei 27°17'37.0"S 29°32'02.2"E

Tyd: Inskietbaan sal Vrydag beskikbaar wees vanaf 07:00 op eie risiko.

        Inskrywings 07:00 – 08:20.

       Opening 08:30

Alle inskrywings by www.sahuntingrifle.co.za daar sal GEEN ISKRYWINGS OP DIE DAG AANVAAR WORD NIE.

Inskrywings: Koste: Alle lede R800-00 (R400 per ope) en Nie Lede R900 (R450 per ope)

 Daar sal koffie en beskuit wees met n braai pakkie en pap vir na die skiet.

Formaat: Geweer: 12 Bane 60 Skote Slegs een senterslag jaggeweer vir totale kompetisie.

Posisies: Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan. Die doel van die kompetisie is om werklike jagtoestande na te boots.

Reëls: Die kompetisie sal volgens die SAJGSV reëls aangebied word en meer inligting is beskikbaar by www.sahuntingrifle.co.za . Geen rangefinders EN OF verkykers word toegelaat nie. Geen eie rus of dooierus hulpmiddels/toerusting sal toegelaat word nie. (Geen bi-pods toelaatbaar nie) Geweerbelde toelaatbaar wat geskik is om geweer veilig te dra en wat voor sowel as agter die snellerbeul heg.

Bring saam:Geweer, lisensie, geweersak, oormowwe, 30 patrone en ekstra vir inskiet, stoel, hoed, sonbrandolie, bosluisweerder, bring eie water, koeldrank en eetgery. Daar sal geen koeldrank, water of kos te koop wees deur die dag nie.

Verblyf

Kwazinungu Adventures – 082 338 4619,

Hendry Battlefields Guest House – Mariska 083 286 6384

Marlene’s Gastehuis – 082 370 4179

Volksrust Gastehuis – Morne Myburgh 082 456 828

Piet se Dam – 066 388 4267

Navrae: Morne Barnett 064 527 4166 Hennie Grobler 082 902 7487

Bank Rek:   

Naam: E Gross

Bank: Capitec

Rek no: 195 627 3067

Tak kode: 470010





General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018
IHRSA 2018 World Shoot
SA Open and Top50 2019
Highlights of the recent SA open held in Joubertina 17-18 May 2019
Oos Kaap Ope 2019
Ko-OP Oos Kaap Ope 2019
King Price Namibia International 2021
SA Open 2021
International 15-17 September 2022
SA 223 Top 30 Championships 2023
2023 SA 223 Championships action and results.

Designed And Developed by Dreamstate Interactive