Hunting Rifle Shooting Assosiation - Forum
Subject: Re:Opinie van Pro Amm - by: Neels Niemand
<description>johan
Jy is heeltemal reg, dit is die African Elite. 
Hahaha jy weet mos ek is maar 'n Nosler en Hornady man;)...</description>
Subject: Re:Somchem Kruite - by: Hercules Louw
<description>Ivan, het jy toe al die 30BR Lapua aan die skiet gekry?
Hercules...</description>
Subject: Re:How safe is the use of Rhino bullets then? - by: Hercules Louw
<description>Use them as is. The shanks of the Rhino's are solid material without any pressure relieve grooves. The moly help to keep the pressure down, in line with normal bullets, and then you can also use standard published reloading data. Load to near max velocity, Rhino's are very strong bullets and need the high velocity to open/ mushroom reliably.
To clean the moly and powder residue out of your barrel, use a brass brush soaked with Spark penetrating oil (black and yellow aerosol spray can available at most ha...</description>
Subject: Re:Somchem Kruite - by: Roelof Jordaan
<description>Baie dankie Thomas!...</description>
Subject: RSA Enkelskoot - by: Jozua Naude
<description>Soek RSA ekelskoot aksie vir 7mm. Jozua Naude 0842002375 
jozuanaude@gmail.com...</description>
Subject: Re:Opinie van Pro Amm - by: johann
<description>Neels en Johan,
Baie dankie vir julle hulp en opinies. Toe ek die bok skiet het ek blad geskiet en nie deur die been gegaan nie. Die distansie was ongeveer 85m. Die vleis skade was nie baie nie maar dit was daar. Die hart was bo gepulp en die bok het net daar geval waar hy gestaan het.
Ek is tevrede met die skoot, ek wil net weet watter is die beter punt om nou te gebruik wanneer ek gaan jag.
Neels, ek het nog jou nommer ek gaan by jou kom aanklop vir hulp met die herlaai proses. Ek was belowe deur...</description>
Subject: How safe is the use of Rhino bullets then? - by: Pieter Deyzel
<description>I have bought a whole range of Rhino Moly coated bullets for my 30-06 and 243 - do I discard / pre-clean them first? 
Subject: Re:Opinie van Pro Amm - by: Johan du Plooy
<description>Johann
Hoe ver was die rooibok?,die spoed op n 180gr 2625vps
Ek dink nie pro amm gaan beter wees nie,miskien as jy die bladbeen probeer mis sal die skade minder wees,of om die bok van voor te skiet in die bors.
Groete johan
Neels ek dink die African Elite is gelaai met die A frame?Post edited by: Johan du Plooy, at: 2010/09/05 16:37...</description>
Subject: Re:Opinie van Pro Amm - by: Neels Niemand
<description>Johann
Ek het nie regtig ervaring met Pro Amm rondtes nie, maar hier is paar riglyne wat betref vleis skade.
1. Hoe hoër die spoed hoe meer die skade.
2. Hoe meer die koeël fragmenteer hoe meer die skade.
3. Hoe nader jy aan die bok, hoe meer skade.
Okay nou wat jou scenario betref. Jy skiet klaar 180gr koeëls so jou spoed behoort glad nie te vinnig te wees vir bosveld jag nie.
Ek dink die Pro Amm rondtes word gelaai met Swift A-Frame koeëls en die gewone PMP rondtes met PMP se Soft Nose s...</description>
Subject: Opinie van Pro Amm - by: johann
<description>Ek het Rooibok gaan jag met 30-06 en standaard (die bruin boks)PMP 180 grein punte. Redelike vleis skade gahad met n skoot op die blad.
Sal Pro Amm 180 grein beter wees as jag punt met minder vleis skade of sal n ligter punt minder vleis skade gee op die blad.
Ek skiet blad want ek betaal nie vir n bok wat ek nie het nie. My groepeerings op die baan is so 10mm op 100m met gewone PMP maar ek het nog nie die selfvertroue vir kop skote nie. Liewer bang jan as dooie jan en ek is nie bang om dit te erken n...</description>