Menu Content/Inhalt
Home arrow Annual Programme
Annual Program: 2010 PDF Print E-mail

FEBRUARIE

13- Ceres Skietklub veldskiet. (*sien nota onder).

MAART

13 - Chasa Inter- vereniging spanskiet, Bloemfontein

20 - Noordwes Ope

27- Noord Kaap Ope

APRIL

8- Bestuursvergadering (Garriepdam) 

9- Top 50 eerste en tweede been (Garriepdam)

9 - Algemene Jaarvergadering

10- SA Ope (Garriepdam)

MEI

22- Mpumalanga Ope naby Delmas Kliek op die vorm om dit af te laai .

JULIE

31- Kaapjag - Overbergtak Veldskiet (*sien nota onder)

AUGUSTUS

7 - Vrystaat Ope, Bloemfontein.

SEPTEMBER

11 - Gauteng Ope Kliek hier om die vorms af te laai. Kliek hier vir Excel weergawe van inskrywing.

18 - Kaapjag Wynlandtak Veldskiet (*sien nota onder) Kliek hier om die vorm af te laai

25- Oos Kaap Ope, Kareedouw, Kliek hier om die vorm af te laai

OKTOBER

9 - KZN Ope (Retreat Winterton)

16 - Suidkaap, George

30 - Limpopo Ope.

NOVEMBER

13- WP Ope




* Hierdie is 'n takskiet en punte hier verdien tel nie vir die nasionale ranglys nie.  Die skiet tel wel een punt vir jou toegewyde status.