Menu Content/Inhalt
Home arrow Picture Gallery
Photo's (Click on the link for more) PDF Print E-mail

Die SA Span vir 2010

VLNR:Corrie Prins ,Daan Griesel, Piet Breedt, Jaco Brink, Johannes Schoeman (reserve), Willem Botha en Stephan van Wyk

Die Top 3 vir 2010 VLNR: Daan, Willem en Jaco

SA Ope Goud wenners VLRN: Stephan, Corrie en Jaco

SA Ope Silver wenners VLNR: Vaalseun, Phillip en Jacques

 

SA Ope Brons Wenners VLNR: Tielman, Jacoos en Gert

SA Ope 2010 Dames Wenners VLNR: Anita, Cheryl en Anna-Marie

SA Ope 2010 Seniors wenners VLNR: Pete, Gawie en Phillip

Die SA Ope Top 10 vir 2010

VLNR: Daan Griesel, Vaalseun Enslin, Jacques Obermeyer, Johannes Schoeman, Corrie Prins, Jaco Brink, Stephan van Wyk, Gerrie Coetzee, Phillip Marais en Willem Botha

Platunum Manne: Johannes en Piet

Provinsiale span van die Jaar: WP met Jacques, Ian, Ockert en Corrie

Foto's van die SA Ope 2010:

Kwaai Piet, en dit was voor die baan offisiere nie opgedaag het...

Lui-Lekker in die son

Bo :Bokkies in die vlaktes

Onder: Die befaamde boom

"Master Leopard Style"

"Master Chameleon Style"

"Master Praying Mantis style"

Vrystaat Ope 2008

Moet nooit  van 'n berg 'n miershoop maak nie.

In Valie se woorde "ek gaan jou skiet dat jou gong sê ba!"

" A gun is a wonderful equalizer" tot die miesies moet lê

Stadig, stadig oor die klippertjies

Springbok Browneye

I-ball controll

Q: What r u doing? A: Fighting boredom. Q: Who’s winning?

Ai daardie lekker ontnugtering

Limpopo Ope 2008

Loer-Broer

Hinderlik Laag

"ek gaan jou skiet dat my kolf sommer so krap"

Mooi Mik

Noord Kaap Ope 2008

Kalahari Yoga- Noord Kaap Ope 2008

Toeskouer sport - Ashley Butler Noordkaap ope 2008

Kalahari Sitbraai - Noord Kaap ope 2008

200m Hekkies - Noordkaap Ope 2008

Noord Kaap Ope 2008 - Ek hoop maar  dat die rus later gebruik is vir meer as net skuts verlee maak

Party van die manne kry skaam as hulle aan die einde van die dag tellings vergelyk met die 'girls', Ashley Butler by die Noordkaap ope 2008

Die Provinsiale Kampioene vir 2008, elkeen sit 'n hand by om so 'n telling te skiet

Die SA Ope top drie, Deon, Willem en Kobus.  Geluk manne

Nie geskik vir sensitiewe kykers nie, die pyle wys die skut en die teiken aan, tussen dit... afstand en wind!

Die skietpunt onder in die vlakte met teikens links en regs (dit is 'n oogtoets soek die groen vlae)

So lyk 'n trefskoot op 'n ghong, natuurlik klink die nog beter

Dis mis

"Loerbroer"

"Dont you feel like crying, come on baby cry to me"

Doer onder slaan die stof uit agter die springbok.

Na aksie satisfaksie.  Die manne skiet dat die rook draai.

As mnr Rob-it Mugabe 'n span inskryf sal hulle seker 950 uit 900 kry. Hier score die manne soos dit hoort, 'what you see is what you get'

Die wankelstomp

Die skietrus na die ghong teikens

Die spotters.  My ma het my geleer spot en met jou sal gespot word

Springbok baan, sit sonder dat jou boude raak. (Dis makliker om te praat sonder dat jou lippe beweeg)

Springbok sitskiet baan

5 Posisie baan

I'm still standing, yea, yea, yea....

Elke man soen sy meisie op sy manier

"Daar's 'n huisie in die Vrystaat o so eensaam, dis die wonderlikste plek vir my" Chris Blignaut

Veltie

Rooibokke in die verte.

Crowded House

AB(Balistiek- gimnastiek)C Human links in aksie

Die goed sal seker lekker kan vuurmaak maar skiet hulle nou vir jou k#k

As die manne so glimlag dan is die Vrystaat weer afrikaans

Die hand-grenaat ghong baan

Kom gerus.... hope parkering vir die brawes onder julle, groot oop spasies.

Sit nou 30kg voor in sy hemp dan verstaan jy hoekom sommige manne sukkel

Die 5 posissie rooibok en ghong baan

Jacques Obermeyer se groepering op die Rooibok, vir 'n jagter is dit soos 'soft-porn'

'hande knieë hakke elmboë hou van die strelende room'

Miskien help dit as mens bid (met die een oog) en skiet (met die ander oog) gelyk

Kan 'n mens so ver bel was sommige van die opmerings oor die rooibok baan

Vrystaat oorproppe

Soveel posissies om te skiet, so min tyd

Sommige skuts kyk jou ongelowig aan as jy vir hulle met die goed laat skiet

En dan die lekker ontnugtering

Die rooibok trek maar 'kleinkoppie'

Wat 'n voorreg om weer al die ou vrinne te sien

Die Blou Bulle (en bulletjies) van groot na klein is Paul, Jan, Deon en DJ

Na 'n paar biere het hulle nogal soos pa en seun gelyk, gaan drink 'n paar en kom kyk weer miskien sien jy dit ook

Die SA Span vir 2007

VLNR: Danny Muller, Hercules Louw, Deon de Villiers, Willem Botha,  Jaco Brink en Daan Griesel

CHASA Intervereniging 2008

Hoe ry die boere sit-sit so, sit-sit so Hoera!

SA Ope 2007

Image

"Oh Island in the sun" Org sit luilekker en doen diens op die Ghong baan.  Wat sal ons maak sonder die "faithfull few"?

Image

Johan is die aangewyse kammeraman, hy oefen op homself.

Image

Almal is dit eens dat hierdie was 'n interesante baan.

Image

Lekker in die bakkie, voorwaar 'n interesante baan. 

Image

'n Gebore bakkieskieter pronk vir 'n foto by sy trofee.

Image

Hoe kraak die bene dan nou.

Image

Sarel is soos gewoonlik op sy pos, dankie tog.

Image

As die goed maar net wil stilstaan!

Image

'n Lekker windstildag vir varkskiet

Image

As die Rooibok maar net 'n groter kop kon groei.

Image

Johan oefen steeds op homself, ek hoop nie sy vrou het dieselfde klagte nie!

Image

As hulle maar net weet hoefeel pryse hulle nog onder mekaar sal moet uitruil

Image

Die Butlers is weer op die internet, kyk seker gou wat gaan aan in die bankrekening en lees vir die lekker die balansstaat.

Image

So dit die manne maar

Image

En so

Image

Jaggeweerskiet is lekker, ek gee pryse en wen dit terug, en kry nuwe voorraad vir my winkel in, sluit gerus aan.

Image

"aan my, van my"  Anita se geluk aan Willem.  Soos Stephan gese het die prys is reeds in Willem se kluis.

Image

Mooi Gert,

Image

Iemand moet sorg vir die vermaak op 'n skietdag, dit hoe hy lyk!

Image

Jis hy breek amper my hand

Image

Ken jy die land waar die boerevolk woon?

Image

Ons moes ongelukkig die prys terugneem, maar hy kan darem die foto kry.

Image

Ons moes hom 3 keer roep, sy .338 Lapua kompleet met amplifiers het hom doof geskiet.

Image

Die manne moet my dophou, ek is oppad.

Image

Anita maak maar weer die kroeg vol met pryse.

Image

Yes sir

Image

Volgende skiet is in die Suidkaap op 8 September, kom kuier vir ons.

Image

Noordkaap Ope 2007

Van sit en staan bly lê maar die lekkerste. Hier wys die manne op die Noordkaap skiet net hoe lekker dit dan wees.

'n Koisan van die werêld het my eendag vertel hoe dit in die Kalahari lyk, sy woorde was "baas dis plek plek klip, plek plek F#kol." Hier kan ek mooi sien wat hy bedoel het.

2007 CHASA EN TOP 30 FOTO'S

 

 

Vrystaat A, wenners van die 2007 CHASA Skiet. VLNR: Daan Griesel, Kobus Naude, Hergard Truter en Willem Botha

Niks swart springbokke! Wat van die kwota stelsel? Miskien beter, as die Sentrale vuurwapen register hoor julle skiet swart springbokke, veral na die onlangse prestasies op die rugbyveld is ons almal in die sop.

Daan Griesel met 'n instruksiegids vir sy teleskoop op sy kolf. Daan ons is bly om te sien jy benut jou teleskoop te volle. Daan het dit gewen tydens die Suidkaap Ope.

'n Pootuit Paul Botha "Wimpie maak my tot in die aand wakker om te gesels, hoe moet ek konsentreer om te skiet" Wimpie vat 'n plaaskans na die klim van Everest. Ons is trots op jou Wimpie

Antoon Roets in aksie. Links is lekker.

Hoe lekker (glim)lag Piet Breedt vir Willem Botha as hy die ghong mis skiet.

So lyk 'n ghong as jy hom raakskiet, mooi kammerawerk Hercules!

Stephan van Wyk lê lui-lekker oor 'n klip en skiet, vergete vir eers is die groot droogte. Jaggeweerskiet is die lekkerste ding wat jy kan doen met jou klere aan.

As die boere telespope gehad het, het die Queen vandag afrikaans gepraat.

Ghong bane maak Jaggeweerskiet 'n lekker toeskouersport. Bring gerus die gesin na 'n skietdag.

Lekker "dooierus" vir die skiet na 'n ghong.

Dave Gould en J Human van KZN A sit en skiet rooibok in die Vrystaat. Tye het verander, tot noudiedag was sommige van hul provinsielede nie vir langer as 24 uur in die Vrystaat toegelaat nie.

 

"Willem gee my 'n baby 5"
"Kyk of jy weer jou hand kan gebruik as ons hier klaar is"
"Ek wens die toesprake kan nou klaarmaak, dit was 'n lang dag. Boonop dra ek swaar aan die reuse medalje om my nek."
Aquafresh doeint als in 1 - mams
"Willem gee kans ons wil dit ook vashou, dis nie net jou telling wat ons laat wen het nie"
So lyk die platinum manne van 2007 - We salute you!
"Hulle kan die trofee vat maar ek hou die foto"


"solank jy net leeuloop"




As die koppe so hang moet jy maar weet.


Lekker spat die stof agter die rooibok in die vêrte op die Suidkaap skiet
Moet ek sit of lê? Dit bly maar die vraag.
"Sien jy Willem hier lê jy, en hier lê ek. Een van die dae gaan ek jou verbyvat."
"Gee daai ding dat ek self sien. Ja ek sal moet vinner trek hierdie jaar. Ek dink ek sal die Smyt en Bend-her teleskoop moet afhaal"
Frans Pretorius hou Vrystaat se naam hoog op die Suidkaap ope
"Daan dis jammer die weer was so lekker hier in die Suidkaap, anders kon ek weer toe ek sien ek's agter die dag stop. Ten minste gaan die pryse die keer terug na die Vrystaat."
"Haak Vrystaat" Daan Griesel ontvang sy Leupold teleskoop van Hennie Esterhuizen op die Suidkaap ope
"Ek wens my man wil nou vir 'n slag begin ordentelik skiet, ek moet al die goed vir die kroeg wen" Anita Butler Suidkaap ope
Hennie Esterhuizen van Continental oorhandig 'n bannier aan Meyer van Rensburg, een van die juniors wat die manne sal moet dophou in die toekoms.
"Die geweer gee my meer k#k as plesier" Martel Jacobos Gariep inskietbaan 2006 (die dae toe die Gariepskiet nog by die Gariepdam was)
Hugo Moolman demonstreer "benchrest" die jaggeweerskiet manier.
Walker Texas Ranger sou eenvoudig die teiken met die boom gegooi het.
"Ek se vir julle, meer k#k as plesier."
Partykeer is jaggeweerskiet maar kopkrap. Daan Griesel Vrystaat ope 2006

Die SA Span vir 2009

Image

VLNR: Jacques Obermeyer,Corrie Prins, Willem Botha, Kobus Naudé, Jaco Brink en Paul Botha

Die SA Span vir 2008

VLNR: Kobus Naudé, Willem Botha, Deon de Villiers, Daan Griesel, Stephan van Wyk en Gerrie Coetzee