Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association

Boland Ope 2017


Date: August 19, 2017
Venue: Talana Plaas, Montagu Distrik, Ongeveer 15km vanaf Montagu ,Wes Kaap
GPS: 33°49'47.76"S , 20°15'38.63"E



Segs aanlyn voor of op Dinsdag 15 Aug 2017 op die web blad: http://www.sahuntingrifle.co.za/ Geen laat inskrywings word op die dag aanvaar nie.
• PROGRAM:
Die skiet is oop vir alle SAJSV lede en besoekers. Alle deelnemers: R250-00
Indien skut aan OPE en 223 klas wil deel neem is daar addisionele fooi van R100 (R250+R100). 223 Klas skuts se wapens moet voldoen aan 223 klas geregistreede reels. Betaal R100 ekstra en meld in die NOTES kollom asb.
Registrasie van vanaf 7h00 op die baan.
200m Inskiet baan is oop vanaf 7h30.
Verpligte bywoning van openings praatjie 8h30
Skiet begin 9h00
Prys uitdeling en ligte ete van af 14h00 te begin.
Ligte ete en prysuitdeling by Dooringlaagte Kamp terrein, Montagu. 14h00.(ingesluit by inskrywings fooi). Gelisensieerde kontant kroeg is beskikbaar
Addisionele etes is beskikbaar teen R75-00 elk – bevestig asb. met inskrywing in die ADDITIONAL NOTES afdeling en betaal dit ekstra by die bedrag van jou inskrywing totaal.

Inskrywings Vol Jammer

Inskrywings / Entries CLOSED!





General Gallery

Designed And Developed by Dreamstate Interactive