Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association

222/223 Vrystaat en SA Ope 2017


Date: July 08, 2017
Venue: Monte Bello Estate Bloemfontein
GPS:



 Die 222/223 Vrystaat Ope en SA Ope gaan plaasvind op Monte Bello Estate naby Bloemfontein op die naweek van 7 en 8 Julie 2017

Die skiet sal plaasvind volgens die 222/223 Rem. reels soos uiteengesit deur SAJSV en IHARSA.

Daar sal n prysuitdeling plaasvind by Monte Bello op Saterdag 8 Julie na die skiet.

Die Vrydag en die Saterdag se skiet sal vir jou SA Ope punt tel. Soos reeds bespreek sal jou jaarpunt nie tel tot jou posisie op die ranglys maar net jou 2 bene van die SA Ope sal tel vir jou posisie op die jaarlikse ranglys. Indien spanne gekies gaan word sal dit volgens jou SA Ope punte gedoen word. Jou jaarpunt sal jou wel plek gee in die top 30 wat in die vervolg geskiet gaan word by SA Kampioenskappe.

Die kostes beloop R550 per skut vir Vrydag en Saterdag se skiet. As jy net Vrydag wil skiet is dit R250 per skut en as jy net Saterdag wil skiet is die kostes R350 per skut. Indien jy net die een dag wil deelneem betaal dan daai bedrag en meld dit net aan in die NOTES kollom op die inskrywing.

Ons wil kostes so min as moontlik hou maar baanoffisiere en funksies is n groot uitgawe.

Akkommodasie is beskikbaar op Monte Bello. Kontak Juan of Sonja op 060 996 5471

of lodge@montebelloestate.co.za

...
PLEASE NOTE: You have to add an email address to each entry, If it is a child you could use your email address and his birthdate for the ID.

Please select the relevant setting under member:
Yes = Member
No = Non Member
FM = Family Member (Family is a child, wife,husband or non-working student of a competing parent only)


Step 1: Complete the form below.

Please complete the form below to Pre-register for this event.
Entry 1:
Member:
Member Number:
Name:
Surname:
Initials:
ID:
Class:
Province:
Email:
Cost: R
+ ADD Another Entry


Additional Notes:


Total Amount Payable:
R
550


Step 2: Make Payment

Please make payment now. Use (Name and Surname) - (Membership No.) as your payment reference.

Bankbesonderhede:

Bloemfontein Skietklub ABSA Bank kode 632005 rek no 470172940 TJEK Verw: 223 en Van en lid no

Save the proof of payment. You need to submit it in Step 3 below.


Step 3: Submit Everything.

Proof of Payment:


I have read the Code of Conduct and familiarized myself with the rules








General Gallery

Designed And Developed by Dreamstate Interactive