Welcome to SA Hunting Rifle Shooting Association


Oos Kaap Ope 2018 Inskrywings Oop

Skryf hier in > Click here

Datum : 4 Augustus 2018

Waar : Plaas Tulpieskraal by die Langkloof Skietklub.

Skietbaan is 1 km buite Joubertina (wes)  – Volg rigtingwysers op die brug buite die dorp.

Die skiet is oop vir alle SAJSV lede asook alle besoekers.

Plek – 1km buite Joubertina in die Langkloof distrik

GPS:   32’48’35.79”S    -     23’50’20.29”E

 

Inskrywings

Ons verkies dat alle inskrywings aanlyn gedoen word www.sahuntngrifle.co.za . Vermy die gewag met laat registrasies op die dag.

Ananlyn inskrywings sluit na Dinsdag 31 Julie 2018

Registrasie sal ook oop wees dag van skiet, mits daar nog plek beskikbaar is, vanaf 7:30 tot 8:30.

 

Koste : Inskrywings koste : R300 per persoon vir alle skuts (ongeag status of kategorie)

Juniors O/18 SLegs R250

Ligte  middag ete is ingesluit by die prys

 

Inskietbaan : Beskikbaar vanaf 07:00-9:30 (100m).

 

Verpligte bywoning van opening om 08:30.

 

Daar sal verversings beskikbaar wees om te koop tydens skiet asook versterkings daarna.

Meld asb hieronder aan indien u dalk ekstra middag ete kaartjies benodig. Dis sal help met voorbereiding. Betaling vir extra etes is kontant by onthaal 

 

Vir verblyf kan u die volgende gastehuise kontak:

Laboucage Guest House – 082 801 3303

Die Kraaltjie Gastehuis – 082 498 1045

Lemontenara Gastehuis – 072 841 6724

Kontrei Kombuis Gastehuis – 042 272 1205

Summer Place Gastehuis – 042 272 1518

 

Kom en geniet hierdie unieke dag saam met ons.

Daar sal 6 bane wees en elk word 5 skote geskiet.

 

SAJSV reëls sal toegepas word.

Hou asb u vuurwapen veilig en in sy sak tussen bane. ONTHOU OM U "CHAMBER FLAG" saam the bring

 

Oog en oor beskerming noodsaaklik.

 

Navrae kan gerig word aan die volgende persone of besoek ons Facebook blad onder “Langkloof Skietklub”

Renard 082 456 0260

Johan 079 517 6908

Bokkie 083 444 2365

Wicus 082 776 3486

E-mail – skietklub@langkloof.net

Bank besonderhede:

Langkloof Skietklub

FNB Joubertina 210 315

Tjek rek 6232 8577 096

Verwysing – Naam en van

Groete

Wicus Linde

082 776 3486

Faks 086 733 1608

skietklub@langkloof.net






General Gallery
SA Open 2017 223 Class
Gauteng Open 2017
Safari Outdoor SA OPE 2018

Designed And Developed by Dreamstate Interactive